Net voor ’n vriendin se 25ste verjaarsdag het ons menige aand gesit en filosofeer oor alles en nog wat. Dis snaaks as mens op daai tyd van jou lewe kom waar jy dele van jou lewe begin question. Die ding van ons gesprekke wat my die meeste bygebly het, is hoe anders ons lewens uitgedraai het as wat ons op hoĆ«rskool gedink het dit sou. Toe was 25 oud, nou voel dit soos niks. So ons het besluit dis nou die tyd om te begin lewe. Ons doelwitte te bereik, to speak our mind en somaar dinge anders te doen. Die mense te word wie ons werklik wil wees, want die enigste persoon wat in jou pad staan om jou drome en doelwitte te bewaarheid is jy self. Carpe diem!
Dus die blog wat sal bestaan uit denke, foto’s en wat ook al anders die lewe die kant toe gooi.
Dus die blog wat sal bestaan uit denke, foto’s en wat ook al anders die lewe die kant toe gooi.
'n Paar foto's van die 25ste verjaarsdag (a.k.a. die Super 14 Final) te Langebaan: